DARMOWA DOSTAWA DO DPD PICKUP, ŻABKA OD 69 ZŁ!
Darmowa dostawa od 69,00 zł
Die Bondgenote van die Mensdom Boek Een (The Allies of Humanity, Book One - Afrikaans) - Marshall Vian Summers

Die Bondgenote van die Mensdom Boek Een (The Allies of Humanity, Book One - Afrikaans) - Marshall Vian Summers

  • 'n Dringende Boodskap Oor Die Buiteaardse Teenwoordigheid In Die Wêreld Vandag
59,30 zł
/ szt.
z
Możesz kupić także poprzez:
Produkt dostępny
Produkt dostępny
14 dni na łatwy zwrot
Bezpieczne zakupy

Meer as twintig jaar gelede 'n groep individue van verskeie verskillende wêrelde het by 'n diskrete lokasie in ons sonnestelsel vergader vir die doel van die buiteaardse ingryping wat in ons wêreld gebeur te waarneem. Van hulle verborge uitsigpunt, was hulle in staat om die identiteit, organisasie en voorneme van diegene wat ons wêreld besoek te bepaal en te besoekers se bedrywighede to monitor. Hierdie groep waarnemers noem hulleself die "Bondgenote van die Mensdom".

Die Bondgenote van die Mensdom Briefings opvoer 'n verassende nuwe openbaring oor die verborge buiteaardse Ingryping en hoe dit voordeel van menslike konflik, godsdienstige stryd en omgewings instorting neem om 'n verdeelde mensefamilie verder te skei en beheer. Die aankoms van ingrypende kragte van buite ons wêreld op 'n tyd van onvoorafgaande verandering verteenwoordig die grootste gebeurtenis in die mensegeskiedenis en die grootste uitdaging aan die mensdom se oorlewing en vryheid.

Hierdie grondbrekende kommunikering van ons bondgenote in die Heelal, wat nou wêreldwyd sirkuleer, opvoer 'n diepgaande roeping vir die mensdom se sterkte en eenheid, en ons opkoming as 'n vrye ras in 'n Groter Gemeenskap van intelligente lewe.

Die vier volumes van die Bondgenote van die Mensdom Briefings openbaar die groot draaipunt wat die mensdom voorlê in sy ontmoeting met intelligente lewe in die Heelal en die behoefte vir die mensdom om sy eie Reëls van Inwikkeling en Etiek van Kontak te stig betreffend almal wat mag probeer om met hierdie wêreld in te wikkel beide nou en in die toekoms.



EAN: 9781942293613
Kod produktu
894GML03527KS
Rok wydania
2024
Strony
202
Oprawa

Oprawa Skórzana

Miekka
Format
15.2x22.9cm
Redakcja
Mitchell Darlene
Autorzy
Marshall Vian Summers
Potrzebujesz pomocy? Masz pytania?Zadaj pytanie a my odpowiemy niezwłocznie, najciekawsze pytania i odpowiedzi publikując dla innych.
Zapytaj o produkt
Jeżeli powyższy opis jest dla Ciebie niewystarczający, prześlij nam swoje pytanie odnośnie tego produktu. Postaramy się odpowiedzieć tak szybko jak tylko będzie to możliwe. Dane są przetwarzane zgodnie z polityką prywatności. Przesyłając je, akceptujesz jej postanowienia.
Napisz swoją opinię
Twoja ocena:
5/5
Dodaj własne zdjęcie produktu:
Zaufane Opinie IdoSell
4.80 / 5.00 7699 opinii
Zaufane Opinie IdoSell
2024-05-14
Bardzo sprawnie i przejrzyście zrealizowane zamówienie
2024-05-13
Obsługa sprawna, profesjonalna

Dbamy o Twoją prywatność

Sklep korzysta z plików cookie w celu realizacji usług zgodnie z Polityką dotyczącą cookies. Możesz określić warunki przechowywania lub dostępu do cookie w Twojej przeglądarce.

Zamknij
pixel